Abigail Breslin

Abigail Breslin
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Abigail Kathleen Breslin
Geboorte 14 April 1996 (1996-04-14)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2002–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Abigail Breslin (gebore 14 April 1996) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Signs (2002), Little Miss Sunshine (2006), Definitely, Maybe (2008), en August: Osage County (2013).


Developed by StudentB